Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 47:9 Die Boodskap (DB)

Oral waar hierdie water kom, wemel dit van al die soorte diere. En in die water is daar baie vis, want dit is vars, skoon water. In die Dooie See leef niks nie omdat die water dood is. Hierdie water sal die Dooie See se water weer vars maak. Oral waar hierdie water kom, sal alles lewe.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 47

Kyk Esegiël 47:9 in konteks