Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 47:8 Die Boodskap (DB)

Die man het toe vir my verduidelik: “Hierdie water wat onder die drumpel van die huis van die Here uitkom, loop weg na die Jordaanvallei toe waar dit in die Dooie See inloop. En wanneer dit in die Dooie See inloop, word die soutwater van die Dooie See weer vars en skoon.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 47

Kyk Esegiël 47:8 in konteks