Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 34:17 Die Boodskap (DB)

Dit is Ek, die Here, die God van Esegiël, wat vir die kleinvee wat aan My behoort, sê: “Julle is my volk. Ek sal sorg dat daar aan die skape en die bokke reg gedoen word. Ek sal hulle leer om mekaar reg te behandel. Ek sal ook nie meer die skape en die bokke tussen mekaar laat wei nie. Nee, hulle sal in twee troppe wei.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 34

Kyk Esegiël 34:17 in konteks