Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 34:16 Die Boodskap (DB)

“Ek sal self daardie skape gaan soek wat wegdwaal en verlore raak. Ek sal hulle veilig huis toe bring. En as ’n skaap seerkry, sal Ek self vir hom sorg. Ek sal sy wond verbind. Die swak skape sal Ek op my skouers dra. Maar die vet skape wat ander seermaak, sal Ek laat slag. My skape sal goed behandel word, want Ek gee vir hulle om.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 34

Kyk Esegiël 34:16 in konteks