Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 34:18 Die Boodskap (DB)

Party van die skape en bokke was selfsugtig. Hulle het die beste gras afgevreet en die res van die gras vertrap. Daar was nie gras oor vir die ander skape nie. Of hulle het die beste water gedrink en dan in die water gespring sodat dit vol modder geword het. Die ander skape het dan nie lekker water gehad om te drink nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 34

Kyk Esegiël 34:18 in konteks