Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 33:9 Die Boodskap (DB)

Maar as jy hulle waarsku en vir hulle sê wat Ek jou beveel en hulle hulle nie daaraan steur nie, sal hulle doodgemaak word. As hulle nie omdraai en agter My aanloop nadat jy hulle in my Naam gewaarsku het nie, sal Ek hulle straf. Maar jy sal nie gestraf word vir hulle dood nie, want jy het gedoen wat Ek jou beveel het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 33

Kyk Esegiël 33:9 in konteks