Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 33:8 Die Boodskap (DB)

Ek gaan dalk vir jou sê dat daar mense is wat aanhou om slegte dinge te doen en dat Ek hulle daarvoor gaan straf. As jy hierdie mense nie waarsku dat hulle moet ophou met slegte dinge en goeie dinge moet begin doen nie, sal hulle doodgemaak word. Ek sal dit doen. Maar jy sal moet betaal omdat hulle dood is, want jy het nie jou werk gedoen nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 33

Kyk Esegiël 33:8 in konteks