Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 33:10 Die Boodskap (DB)

“Mens, sê vir die volk Israel wat Ek sê: Julle hou aan met kla dat julle swaar gestraf word. Julle sê julle slegte dade kom op julle eie koppe af. Dit gaan sleg met julle. ‘Ons vergaan,’ sê julle. ‘Ons kan nie só aanhou leef nie!’

Lees volledige hoofstuk Esegiël 33

Kyk Esegiël 33:10 in konteks