Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 33:7 Die Boodskap (DB)

“Esegiël, Ek stel jou aan om wag te hou. Jou werk is om te kyk of daar nie ’n vyand aankom wat die land gaan aanval nie. Jou werk is om op die uitkyk te wees en jou volk te waarsku. Jy moet fyn luister na wat Ek sê. En dan moet jy hierdie volk namens My gaan waarsku.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 33

Kyk Esegiël 33:7 in konteks