Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 33:15 Die Boodskap (DB)

As iemand hulle iets geskuld het, het hulle dalk iets waardevols gevat totdat daardie mens wat by hulle geleen het, die skuld kan betaal. Nou gee hierdie mense daardie waardevolle besittings terug. En as hulle iets gesteel het, gaan gee hulle dit ook terug. Hierdie mense doen wat Ek beveel. Ek sal hierdie mense dan nie doodmaak nie. Hulle sal lewe.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 33

Kyk Esegiël 33:15 in konteks