Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 33:14 Die Boodskap (DB)

En sê nou maar daar is mense wat sleg is en aanhou om die slegte te doen. En dan waarsku Ek hulle dat hulle doodgemaak sal word omdat hulle so sleg is. Maar hierdie mense draai dan om en doen nie meer verkeerde dinge nie. Hulle doen wat Ek sê.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 33

Kyk Esegiël 33:14 in konteks