Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 33:16 Die Boodskap (DB)

Ek sal hulle nie die slegte dinge wat hulle vroeër gedoen het, verwyt nie. Ek sal hulle nie daarvoor straf nie. Ek sal nooit eens weer dink aan die slegte wat hulle gedoen het nie, want hulle het nou begin doen wat goed en reg is. Daarom sal hulle vir seker lewe.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 33

Kyk Esegiël 33:16 in konteks