Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 30:12 Die Boodskap (DB)

Ek laat selfs die Nyl opdroog sodat dit geen water meer het nie. En Ek gee die land in die hande van slegte mense. Hulle sal die land verwoes, en almal wat daar bly, doodmaak. Ek gebruik mense van vreemde lande om dit te doen. Luister mooi! Dit is Ek, die Here, wat nou aan die woord is.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 30

Kyk Esegiël 30:12 in konteks