Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 30:11 Die Boodskap (DB)

Hy en al sy soldate word gestuur om die land tot op die grond te verwoes. Sy soldate het geen genade vir mens of dier nie. Hulle sal Egipte aanval. En hulle sal die mense van Egipte doodmaak totdat die hele land vol lyke lê.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 30

Kyk Esegiël 30:11 in konteks