Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 30:13 Die Boodskap (DB)

So sê die Here, Esegiël se God: “Ek slaan die afgodsbeelde van Egipte stukkend. Al die beelde van afgode wat opgerig is by die hoofstad, Memfis, breek Ek in stukke. Daar sal niemand meer in Egipte oor wees om oor die land te regeer nie. Geen wet sal meer geld nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 30

Kyk Esegiël 30:13 in konteks