Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 27:10 Die Boodskap (DB)

En mense oor die hele wêreld het in jou weermag gedien. Hulle het gekom van lande so ver as Paras, Lud en Put. As hulle hulle wapens teen die mure van die stad opgehang het, het almal gesê: ‘Dis ’n groot en sterk stad dié!’

Lees volledige hoofstuk Esegiël 27

Kyk Esegiël 27:10 in konteks