Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 27:9 Die Boodskap (DB)

Die beste ambagsmanne het op die skip gewerk om enige lekplek dadelik toe te stop. Al die skepe wat op die see gevaar het, het die een of ander tyd ’n draai by Tirus gemaak. Jy was die middelpunt van die aarde se besigheid.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 27

Kyk Esegiël 27:9 in konteks