Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 27:11 Die Boodskap (DB)

Die soldate wat reg gestaan het om die stad te beskerm het van so ver as Arwad gekom. En manne uit Gammad het diens gedoen in die torings van waar die stad veilig gehou is. Hierdie manne het ook hulle wapens teen jou mure opgehang. En was jy nie ’n veilige stad nie!

Lees volledige hoofstuk Esegiël 27

Kyk Esegiël 27:11 in konteks