Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 21:23 Die Boodskap (DB)

“Die mense van Jerusalem dink dis ’n fout. Die koning van Babilonië kan hulle mos nie aanval nie! Hulle het dan vrede met hom gemaak! Hy misgis hom seker! “Maar dan sal die koning van Babilonië die mense van Jerusalem herinner hoe hulle teen hom in opstand gekom het. Hulle het nie hulle woord teenoor hom gehou nie. Hy sal Jerusalem aanval en al die inwoners van die stad gevange neem.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 21

Kyk Esegiël 21:23 in konteks