Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 21:24 Die Boodskap (DB)

Die Here, die God van Esegiël, sê vir julle: “Julle is skuldig. Julle kry nie eens skaam oor julle slegte dade nie. Wat julle ook al doen om dit weg te steek, almal kan julle slegte dade sien. Moenie eens probeer om dit weg te steek nie. Alles wat julle doen, is sleg. Nou het die tyd gekom dat julle daarvoor gestraf gaan word.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 21

Kyk Esegiël 21:24 in konteks