Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 21:22 Die Boodskap (DB)

En dan beduie hulle vir die koning wat hulle dink hy moet doen: Gaan val Jerusalem aan! Die hele weermag maak nou hulle wapens gereed, want hulle gaan Jerusalem aanval. Die bevel is klaar gegee: Val die stad aan! Skree terwyl julle die mense van die stad doodmaak, soldate! Val die stadsmure aan totdat hulle inmekaarstort. Klim bo-oor!

Lees volledige hoofstuk Esegiël 21

Kyk Esegiël 21:22 in konteks