Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 21:21 Die Boodskap (DB)

“Die koning van Babilonië staan nou juis by daardie vurk in die pad. Hy staan en wonder of hy Rabba of Jerusalem moet aanval. Nou gaan hy sy towenaars roep dat hulle vir hom kan kom sê wat hy moet doen. Hulle sal hulle dolosse gooi en diékant toe en daardie kant toe beduie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 21

Kyk Esegiël 21:21 in konteks