Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 2:3 Die Boodskap (DB)

Hy het gesê: “Mens, Ek stuur jou na die nasie, na Israel toe. Dit is ’n nasie wat aanhoudend teen My in opstand kom. Hulle oupagrootjies en oupas het van die begin af al teen My in opstand gekom. En vandag is die volk Israel steeds in opstand teen My.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 2

Kyk Esegiël 2:3 in konteks