Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 2:4 Die Boodskap (DB)

Hulle is vreeslik moedswillig, die mense na wie toe Ek jou stuur. Hulle doen nie wat Ek vir hulle sê nie. En hulle is hardkoppig. Hulle hoor nie as Ek met hulle praat nie. Ek gee jou die opdrag: jy moet presies vir hulle gaan sê wat Ek, die Here hulle God, vir jou sê om vir hulle te gaan vertel. Jy moet vir hulle gaan sê: ‘Dit is wat die Here sê wat oor alles regeer!’

Lees volledige hoofstuk Esegiël 2

Kyk Esegiël 2:4 in konteks