Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 2:2 Die Boodskap (DB)

Toe ek die stem hoor, het dit gevoel of ek regop geruk word. Ek het besef dat dit die Gees van die Here was wat oor my gekom het. Ek het krag gekry om regop voor die troon te gaan staan. Toe het ek goed na die Here se stem geluister.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 2

Kyk Esegiël 2:2 in konteks