Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 16:16 Die Boodskap (DB)

En jy het al die mooi en kosbare goed wat Ek vir jou gegee het, gebruik om die afgode te dien en voor hulle te buig. Ja, reg voor jou afgode het jy die getroude vrou geword wat by ander mans slaap. Kan ’n mens dit glo? Hoe kan so iets ooit gebeur?

Lees volledige hoofstuk Esegiël 16

Kyk Esegiël 16:16 in konteks