Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 16:17 Die Boodskap (DB)

Jy het die juwele en die goud en silwer wat Ek vir jou gekoop het, gebruik om vir jou beeldjies van afgode te maak. En dan het jy voor hierdie beeldjies neergebuig en dit aanbid asof dit jou god is. Dit was so goed jy het by ander mans geslaap toe jy voor daardie afgode neergebuig en hulle aanbid het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 16

Kyk Esegiël 16:17 in konteks