Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 16:15 Die Boodskap (DB)

“Maar toe het jy begin dink jy het My nie meer nodig nie. Jy het jou vertroue in jou eie skoonheid begin stel. En toe het jy jou liggaam vir elke man gegee wat verbygekom het. Jy het jou soos ’n slet vir elke man gegee wat daarvoor gevra het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 16

Kyk Esegiël 16:15 in konteks