Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 12:7 Die Boodskap (DB)

Ek het toe alles presies gedoen nes die Here vir my gesê het. Helder oordag het ek my bagasie uit die huis gedra. In my bagasie was net dit wat ’n mens sou inpak as jy as ’n gevangene weggevoer word. Daardie aand het ek met my hande ’n gat in die muur gemaak terwyl die mense vir my kyk. Ek het in die donkerte buitetoe gegaan met my bagasie op my skouers.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 12

Kyk Esegiël 12:7 in konteks