Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 12:6 Die Boodskap (DB)

Terwyl hulle dit sien, tel jou bagasie op jou skouers en stap dan weg as die donkerte aanbreek. Maak jou gesig toe. Moenie rondkyk nie. Alles wat jy doen, sal vir Israel herinner aan wat dit beteken as ’n mens deur jou vyande as gevangene weggevoer word.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 12

Kyk Esegiël 12:6 in konteks