Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 10:2 Die Boodskap (DB)

Toe sê die Here vir die man wat in sy huis diens gedoen het: “Stap tussen die wiele in wat onder die wesens draai en vat daar ’n hele hand vol van die gloeiende kole. Jy moet hierdie kole oor die stad Jerusalem uitstrooi.” Die man het dit toe gedoen terwyl ek hom dophou.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 10

Kyk Esegiël 10:2 in konteks