Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 10:3 Die Boodskap (DB)

Die wesens het aan die suidekant van die huis van die Here gestaan toe die man onder hulle wiele ingestap het. Dit het gelyk of ’n wolk die huis van die Here vul toe die Here daar verskyn het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 10

Kyk Esegiël 10:3 in konteks