Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 10:1 Die Boodskap (DB)

Terwyl ek nog so kyk, val my oog op die horison bokant die koppe van die wesens. Maar teen die horison was daar iets wat soos die sitplek van ’n koning gelyk het; dit was van die helderste blou kleur waaraan ’n mens kan dink.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 10

Kyk Esegiël 10:1 in konteks