Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 7:10 Die Boodskap (DB)

Moses en Aäron het toe by die farao aangekom en presies net so gemaak soos die Here gesê het. Aäron het sy kierie voor die farao en sy amptenare neergegooi. Dit het in ’n slang verander.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 7

Kyk Eksodus 7:10 in konteks