Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 7:9 Die Boodskap (DB)

“Wanneer die farao vra dat julle iets moet doen wat vir hom kan bewys dat julle van God af kom, moet jy vir Aäron sê om sy kierie te vat en dit voor die farao op die grond neer te gooi. Dit sal dan in ’n slang verander.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 7

Kyk Eksodus 7:9 in konteks