Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 9:27 Die Boodskap (DB)

Daardie leier sal ’n ooreenkoms van een maal sewe jaar met baie mense aangaan. Wanneer die helfte van hierdie tyd verby is, sal hy die diereoffers en die graanoffers in die tempel verbied. Hy sal ’n afstootlike afgodsbeeld op die altaar in die tempel neersit, ’n ding wat tot opstand sal lei. Die ding sal daar bly staan tot op die dag dat hierdie leier sy verdiende loon kry wat God vir hom beplan het.”

Lees volledige hoofstuk Daniël 9

Kyk Daniël 9:27 in konteks