Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 7:9 Die Boodskap (DB)

Die plekke wat Isak gebou het om op te offer, gaan afgebreek word. Van die aanbiddingsplekke wat Israel vir my gebou het, gaan daar net murasies oorbly. Ek gaan oorlog laat uitbreek teen die huis van koning Jerobeam.”

Lees volledige hoofstuk Amos 7

Kyk Amos 7:9 in konteks