Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 7:10 Die Boodskap (DB)

Toe Amasia, die priester van die plek van aanbidding by Bet-El, hoor wat Amos sê, het hy vir Jerobeam, die koning van Israel, ’n boodskap gestuur: “Amos is besig om ’n opstand teen u in Israel te organiseer. Die land kan nie sulke dinge laat gebeur nie.

Lees volledige hoofstuk Amos 7

Kyk Amos 7:10 in konteks