Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 7:8 Die Boodskap (DB)

Die Here vra toe vir my: “Amos, wat sien jy, wat het Ek hier in my hand?” Ek antwoord toe: “’n Maatband waarmee ’n mens meet of alles volgens die planne gebou is.” Die Here sê toe: “Ek gaan hierdie maatband gebruik om my volk Israel te meet. Ek gaan dit nie verder verdra dat hulle so verkeerd leef nie.

Lees volledige hoofstuk Amos 7

Kyk Amos 7:8 in konteks