Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 5:5 Die Boodskap (DB)

Moenie My gaan soek by die plek van aanbidding by Bet-El nie. Moenie na die altaar by Gilgal toe gaan nie. Moenie aftrek na Berseba om daar te gaan bid nie. Die pad waarlangs die vyand julle uit julle land sal wegvat, begin by Gilgal. Bet-El is die plek waar ’n ramp julle gaan tref.

Lees volledige hoofstuk Amos 5

Kyk Amos 5:5 in konteks