Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 5:6 Die Boodskap (DB)

Soek na die Here self, dat julle kan bly leef. As julle nie by Hom uitkom nie, sal Hy soos ’n vuur wees wat Josef se nageslag gaan wegbrand. Dit sal Israel heeltemal laat verdwyn. By Bet-El sal dit so erg brand dat niks dit sal kan keer nie.”

Lees volledige hoofstuk Amos 5

Kyk Amos 5:6 in konteks