Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 4:9 Die Boodskap (DB)

“Ek het ’n verskriklike warm wind oor julle tuine laat waai. Ek het siektes in julle druiwe laat kom. Sprinkane het julle vyebome en olyfbome kaalgevreet. Ten spyte van dit alles het julle nie na My toe gekom en My gevra om julle te help nie,” sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Amos 4

Kyk Amos 4:9 in konteks