Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 4:10 Die Boodskap (DB)

“Ek het rampe oor julle laat kom soos daar destyds in Egipte rampe gekom het. Ek het julle jong soldate wat op perde veg, in die oorlog laat omkom. Daar in die kamp het die stank van die goed wat dood was, dit vir julle ondraaglik gemaak. Maar julle het nie eens daaraan gedink om na My toe terug te kom nie,” sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Amos 4

Kyk Amos 4:10 in konteks