Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 4:8 Die Boodskap (DB)

Twee-twee en drie-drie het mense van dorp tot dorp gekruip om water te kry. Daar was nie water vir hulle dors nie. Hulle het dors gebly. En al het dit alles gebeur, het julle nie daaraan gedink om na My toe terug te kom en by My water te vra nie,” sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Amos 4

Kyk Amos 4:8 in konteks