Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 4:7 Die Boodskap (DB)

“Drie maande voor die oes het Ek die reën laat wegbly. Ek het dit by die een dorp laat reën en glad nie by die volgende dorp nie. Die een stuk grond het mooi reën gekry. Die ander een het uitgedroog, omdat dit glad nie daar gereën het nie.

Lees volledige hoofstuk Amos 4

Kyk Amos 4:7 in konteks