Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 4:6 Die Boodskap (DB)

“In al julle dorpe het Ek gemaak dat daar nie kos is om te eet nie. Ek het gesorg dat daar in al julle blyplekke niks brood is om te eet nie. Maar nogtans het julle nie daaraan gedink om terug te kom en by My kos te kom vra nie,” sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Amos 4

Kyk Amos 4:6 in konteks