Ou Testament

Nuwe Testament

Amos 4:11 Die Boodskap (DB)

“Ek het julle dorpe verwoes, soos Ek Sodom en Gomorra van die aarde afgevee het. Party kon nog betyds wegkom, soos ’n stuk hout wat jy betyds uit die vuur uitruk voordat dit heeltemal verbrand. “En al het dit alles gebeur, het julle nie ’n oomblik daaraan gedink om My te kom vra om julle te help nie,” sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Amos 4

Kyk Amos 4:11 in konteks