Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:9 Die Boodskap (DB)

Vir sewe dae na die inwyding van die altaar het hulle fees gehou. Op die agtste dag het hulle dit afgesluit en daarna vir nog sewe dae die huttefees gevier.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:9 in konteks