Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:8 Die Boodskap (DB)

Salomo en al die Israeliete het toe vir die volgende sewe dae lank feesgevier. Dit was ’n reusesaamtrek. Mense het daarheen gestroom van Lebo-Hamat af tot by die Egiptespruit, vanuit die hele land.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:8 in konteks