Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:10 Die Boodskap (DB)

Na al die feeste, op die 23ste dag van die sewende maand, het Salomo almal huis toe laat gaan. Almal was bly en gelukkig omdat die Here so goed vir Dawid, Salomo en sy volk Israel was.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:10 in konteks